Spiegel, das Kätzchen
Lees hierdie verhaal hardop, of lees saam met jou kleintjie. Sinne is kort en woorde is eenvoudig.
Eendag was daar 'n katjie met die naam Spiegel. Hy was swart, hy was vriendelik Hy het muise gevang, Hy het die kind gered. Hy was 'n held.
Hy het vir ewig gelukkig geleef.